Die presidensie het gisteraand bespiegelinge oor die aankondiging van die kabinet die nek ingeslaan deur in ’n verklaring te bevestig dat pres. Cyril Ramaphosa eers “later die week” sy span gaan aankondig.