Die premier van die Wes-Kaap, Helen Zille sê politici wat aandag van hulself en hul ontmoetings met die omstrede Gupta-familie wil aflei, sleep haar naam kwaadwillig in by die sage.