Die polisie se bende-eenheid gaan dalk binnekort na die Wes-Kaap terugkeer met die minister van polisie, Bheki Cele, wat by ’n vergadering in Bonteheuwel laat deurskemer het, dat die president dalk binnekort ’n aankondiging kan doen.