Die polisie het vanoggend die soektog na ’n ma en haar 6-jarige dogter van Heroldsbaai aan die Suid-Kaapse kus hervat nadat die soektog gisteraand tydelik afgelas is. - Smile 90.4FM

Die polisie het vanoggend die soektog na ’n ma en haar 6-jarige dogter van Heroldsbaai aan die Suid-Kaapse kus hervat nadat die soektog gisteraand tydelik afgelas is.