Die nuwe voorgestelde wysigings aan die toelatingsregulasies tot openbare skole in Gauteng is ondemokraties en sal skoolgemeenskappe magteloos laat ten opsigte van hul toelatingsbeleid, sê rolspelers in die onderwysveld.