Die National African Farmers Union of South Africa sê hulle wil meer vroue en jongmense aanmoedig om boere te word, om die land se voedselsekerheid te verbeter.