Die nasionale regering het 'n nasionale ramptoestand verklaar om die land se droogtekrisis aan te spreek.