Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika se openbare sittings, waar die publiek hul mening kan lug oor Eskom se jongste terugwerkende tariefaansoek, begin vandag in Kaapstad.