Die Moslem Juridiese Raad het die beslissing deur die Wes-Kaapse hooggeregshof verwelkom waarvolgens dat die Staat verplig word om wetgewing in te stel om Moslem-huwelike as geldig te erken.