Die Minister van Water, Sanitasie en Menslike nedersettings, Lindiwe Sisulu, het R200 miljoen beskikbaar gestel vir die verligting van boere in die Noord-Kaap, nadat die provinsie tot n rampgebied verklaar is.