Die minister van polisie, Bheki Cele, was gister nog onbewus daarvan dat die man wat hy en pres. Cyril Ramaphosa in November verlede jaar in Hanoverpark as die Wes-Kaapse hoof van die bende-eenheid aangekondig het, nou oor dié aanstelling ondersoek word.