Die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan is gereël om vandag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping te getuig.