Die minister van omgewingsake, Nomvula Mokonyane het volgehou die bewerings wat die voormalige bedryfshoof van die eertydse Bosasa, Angelo Agrizzi, voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping teen haar gemaak het, is onwaar. - Smile 90.4FM

Die minister van omgewingsake, Nomvula Mokonyane het volgehou die bewerings wat die voormalige bedryfshoof van die eertydse Bosasa, Angelo Agrizzi, voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping teen haar gemaak het, is onwaar.