fbpx

Die minister van justisie, Ronald Lamola sê die Amerikaanse tesourie, wat sanksies teen die Guptas ingestel het, het ’n direkte impak op dié omstrede familie en ander rolspelers in staatskaping se finansiële en private belange.