Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Lindiwe Sisulu, sal al oor 2 weke spesiaal na die VSA reis vir ’n vergadering met die minister van buitelandse sake, Mike Pompeo.