Die MeerKAT-radioteleskoop is vanoggend op ’n deel van die SKA-terrein in die NoordKaap, sowat 90 km van Carnarvon, deur adjunk-president David Mabuza ingewy.