Die media sal nie vandag by die openbare beskermer (OB) se vergadering met die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan toegelaat word nie.