Die Mazibuye African Congress, ’n nuwe politieke party wat in KwaZulu-Natal gestig is, sê dit is nie ’n spreekbuis vir oudpres. Jacob Zuma nie al word noue bande met hom behou.