Die LUR vir plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell, sê brandslaners in die Suid-Kaap hou steeds ‘n wakende ogie oor die gebied waar brande groot verwoesting gesaai het.