Die lot van die 37 olifantkalwers wat al sedert die begin van die jaar in ’n boma in Hwange in Zimbabwe aangehou word vir uitvoer na dieretuine en safariparke in China word na verwagting vandag by die beraad van die Konvensie oor die Handel in Bedreigde Spesies (Cites) beslis. - Smile 90.4FM

Die lot van die 37 olifantkalwers wat al sedert die begin van die jaar in ’n boma in Hwange in Zimbabwe aangehou word vir uitvoer na dieretuine en safariparke in China word na verwagting vandag by die beraad van die Konvensie oor die Handel in Bedreigde Spesies (Cites) beslis.