Die kommersiële potensiaal van Kaapstad stadion is een stap nader om ten volle benut te word, na die aankondiging dat die proses, om naam-regte vir die stadion te bekom, uiteindelik afgeskop het.