Die kinder-hospies, Iris House in Stikland het die broodnodige finansiële inspuiting van ‘n internasionale maatskappy verwelkom.