Die kabinet sê gebeurlikheidsplanne is in plek om te verseker dat daar geen ontwrigting is met die uitbetalings van maatskaplike toelaes op 1 April nie.