Die Kaapstadse metroraad sê hy gaan die hooggeregshof in Johannesburg nader sodat sy saak oor die gebruik van onafhanklike kragverskaffers gouer aangehoor kan word. - Smile 90.4FM

Die Kaapstadse metroraad sê hy gaan die hooggeregshof in Johannesburg nader sodat sy saak oor die gebruik van onafhanklike kragverskaffers gouer aangehoor kan word.