Die Kaapstadse metroraad het benadruk dat haweloses en straatmense vryheid van beweging geniet, maar dat hulle nes ander inwoners die verordenings van die stad moet nakom. - Smile 90.4FM

Die Kaapstadse metroraad het benadruk dat haweloses en straatmense vryheid van beweging geniet, maar dat hulle nes ander inwoners die verordenings van die stad moet nakom.