Die Kaapstadse burgemeester, Dan Plato het voortdurende brandstiging by die Kaapstadse-treinstasie veroordeel. In die jongste voorval sê Metrorail twee treine is doelbewus aan die brand gesteek. Twaalf treinwaens en twee peronne is beskadig, en die skade word op 33-miljoen rand geraam. - Smile 90.4FM

Die Kaapstadse burgemeester, Dan Plato het voortdurende brandstiging by die Kaapstadse-treinstasie veroordeel. In die jongste voorval sê Metrorail twee treine is doelbewus aan die brand gesteek. Twaalf treinwaens en twee peronne is beskadig, en die skade word op 33-miljoen rand geraam.