Die Kaapstad-metro sê die Sewesrugbytoernooi wat die naweek in die Kaapstad-stadion aangebied word, sal voortgaan, selfs al is daar die naweek beurtkrag. - Smile 90.4FM

Die Kaapstad-metro sê die Sewesrugbytoernooi wat die naweek in die Kaapstad-stadion aangebied word, sal voortgaan, selfs al is daar die naweek beurtkrag.