Die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies het streng regulasies aangekondig wat Caster Semenya se toekoms in die sport kan bepaal.