Die feit dat pres. Cyril Ramaphosa vandeesweek in Johannesburg op ’n vergadering van die presidensiële werkkomitee oor werkskepping sy rug styf gemaak en standpunt ingeneem het, is ’n bewys dat hy al hoe sterker staan sê die landbousakekamer,Agbiz. - Smile 90.4FM

Die feit dat pres. Cyril Ramaphosa vandeesweek in Johannesburg op ’n vergadering van die presidensiële werkkomitee oor werkskepping sy rug styf gemaak en standpunt ingeneem het, is ’n bewys dat hy al hoe sterker staan sê die landbousakekamer,Agbiz.