Die Eskom-raad se tenderkomitee het in April 2016 besluit om ’n voorafbetaling van R659-miljoen aan Tegeta goed te keur, nog voordat ’n ooreenkoms met dié Gupta-maatskappy gesluit is. - Smile 90.4FM

Die Eskom-raad se tenderkomitee het in April 2016 besluit om ’n voorafbetaling van R659-miljoen aan Tegeta goed te keur, nog voordat ’n ooreenkoms met dié Gupta-maatskappy gesluit is.