Die eerste water, wat 'n week gelede uit die Bergrivier-dam vrygelaat is, het die Misverstand-dam naby Porterville bereik.