Die eerste landing van mense op die rooi planeet is ‘n tree nader nadat die Amerikaanse ruimteagentskap (Nasa) se onbemande In Sight-ruimtetuig gister ná ’n tog van 6 maande suksesvol op Mars geland het.