Die Distrik Ses Werkgemeenskapsforum nooi alle belangstellendes om ‘n vergadering oor die naweek by te woon, om die pad vorentoe te bespreek vir die Distrik Ses grondherstelplan.