Die Departement van Water en Sanitasie sê soos wat meer grondwater oor die provinsie gebruik word, het die departement streng maatreëls in plek, wat sal verseker dat ondergrondse waterbronne nie misbruik word nie.