Die departement van Gemeenskapsveiligheid het op Vrouedag 'n seremonie in Tulbagh gehou, om sy waardering uit te spreek teenoor vroue, wat streef om hul gemeenskappe, 'n veiliger plek te maak. - Smile 90.4FM

Die departement van Gemeenskapsveiligheid het op Vrouedag ‘n seremonie in Tulbagh gehou, om sy waardering uit te spreek teenoor vroue, wat streef om hul gemeenskappe, ‘n veiliger plek te maak.