Die DA wil hê pres. Cyril Ramaphosa moet self voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping getuig, nadat getuienis duidelik gewys het nie nét oudpres. Jacob Zuma en die Guptas het gestroop nie.