Die DA se “plan B” om ’n tydelike burgemeester vir die Kaapse metroraad aan te stel totdat die premier, Helen Zille, haar termyn uitgedien het, sal net die onstabiliteit in Kaapstad vererger, is die mening van die ACDP in die Wes-Kaap.