Die DA se kandidaat vir premier van die Wes-Kaap in volgende jaar se verkiesing, Alan Winde, is aangestel as LUR vir gemeenskapsveiligheid.