Die burgemeesterskommitteelid vir Ekonomiese Geleenthede, James Vos, sê die groen ekonomie kan ‘n volhoubare oplossing bied vir probleme, wat met die opwekking van elektrisiteit, ondervind word.