Die burgemeester, Patricia de Lille, het ’n voormalige stadsbestuurder probeer oorreed om nie bewerings van ernstige wanadministrasie by die stadsraad aan te meld nie. Dis volgens die regsfirma Bowmans.