Die Britse premier, Boris Johnson, het aangekondig die Europese Unie het onverwags ’n gewysigde Brexit-ooreenkoms aanvaar, hoewel daar nog in die Europese en Britse parlement oor die plan gestem moet word. - Smile 90.4FM

Die Britse premier, Boris Johnson, het aangekondig die Europese Unie het onverwags ’n gewysigde Brexit-ooreenkoms aanvaar, hoewel daar nog in die Europese en Britse parlement oor die plan gestem moet word.