Die Bo-Kaap Belastingbetalersvereniging het burgemeester Dan Plato se aankondiging verwelkom dat hy die beskerming van die erfenis van die gebied ondersteun, en sal vandag nog meer duidelikheid oor die saak vra.