Die bestuurder van ’n MyCiTi-bus het ernstige brandwonde opgedoen en ’n passasier is beseer toe ’n petrolbom gisteraand laat in Woodstock na die bus geslinger is. - Smile 90.4FM

Die bestuurder van ’n MyCiTi-bus het ernstige brandwonde opgedoen en ’n passasier is beseer toe ’n petrolbom gisteraand laat in Woodstock na die bus geslinger is.