Die bemarkingshoof van Wesgro, die Wes-Kaapse handelsbevorderingsagentskap, Judy Lain het ’n beroep op toeriste gedoen om die provinsie, midde die droogte, steeds te besoek.