Die Bellville-biblioteek nooi alle leerders uit om deel te neem aan ‘n reeks aktiwiteite oor die Desember skool-vakansie. Die spesiale geleenthede val saam met die biblioteek se 100-jaar vieringe nadat hy sy deure die eerste keer in 1918 vir die publiek geopen het.
Written by

Smile FM
Smile 90.4FM is a bilingual radio station that offers entertainment, information and inspiration to the upper LSM Metropolitan audience of Cape Town.