Die bekende Suid Afrikaanse VIGS-aktivis, Vuyiseka Dubula-Majola, is aangewys as een van die wenners van die 2018 Franco-Duitse prys vir Menseregte.