Die begrafnis van die ontslape struggle veteraan, Winnie Madikizela Mandela, sal op Saterdag 14 April in Fourways noord van Johannesburg gehou word.