Die Angels Resource Centre in Vishoek wil volhoubare klein-besighede op die been bring en in die proses lewens verander.