Damme wat die Kaapse metro van water voorsien, is gesamentlik meer as halfpad vol nadat goeie reënval die afgelope weke in opvangsgebiede aangeteken is.