Daar's 'n nuwe veilige ruimte vir haweloses in die Moederstad wat tot 230 mense per nag kan huisves.